Category: Netbal

PUNT-NETBAL WEN BRONSMEDALJE BY SA HOERSKOLE NETBALKAMPIOENSKAPPE IN BOKSBURG

Aangeheg ‘n foto (met die medaljes om die nek) van hierdie yster-girls van ons: Agter vlnr:  Anja Schwim, Zani Fourie, Elrize Moolman, Me. Elna Nel (afrigter), Winona Huisamen en Sanchia-Lee Barnardo Voor:  Charlene Johnson, Juanic Alberts en Tarryn Burger. Hoërskool Punt se o/17 span het Donderdag 3 Augustus na Boksburg vertrek vir die Nasionale Netbalkampioenskappe. Die toernooi waar die beste netbalspanne uit verskeie hoërskole regoor die land en in hulle onderskeie ouderdomsgroepe deelneem is altyd ‘n uitdaging en hoogtepunt vir enige span wat daarvoor kwalifiseer. Punt se o/17 span speel in hulle poel teen die volgende skole. Punt se...

Read More

Netbal nuus vanaf Punt Hoërskool

Punt se o/17-netbalspan het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Hermanus deelgeneem. Hulle het hul wedstryde as volg gewen: Punt wen Brackenfell 19-3 Punt wen Girls High 13-10 Punt wen Bloemhof 21-7 Hulle dring dus nou deur na die Nasionale Kampioenskappe wat vanaf 4 – 6 Augustus 2017 in Boksburg sal plaasvind. Foto Agter vlnr:  Anja Schwim, Charlene Johnson, Tarryn Burger, Winona Huisamen, Zani Fourie Voor vlnr:  Sanchia-Lee Barnardo, Juanic Alberts, Elrize...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.