Category: Hockey

O/13 Dogters hokkiespan van Laerskool Outeniqua, Kampioene van SWD

Die 0/13A Dogters Hokkiespan van Laerskool Outeniqua het hul seisoen op hoë noot afgesluit deur die gedugte span van Oakhill op hul tuisveld 2-0 te wen en sodoende die titel as kampioene van SWD te verower.  Hier verskyn die span v.l.n.r. saam met hul afrigter en die beker. Agter:  Taylah Schroeter, Mila Barnard, Tahlita Reinstorf, Mariska Bedeker, Juanette Spangenberg, Meloney Kitching (afrigter), Abigail Olivier, Zandri Swart Voor: Monya Lindeque, Zia Claasen, Maya van Eck, Garo...

Read More

Outeniqua HS dogters geniet baie suksesvolle hokkieseisoen

Hoërskool Outeniqua se 1ste Dogters Hokkie Span van 2017 het ‘n baie suksesvolle hokkie seisoen geniet. Hier pryk hulle saam met die hokkie afrigters tydens Kwaggadag. Op die foto bo: Agter:   F Olivier (Afrigter); G Hoffeldt; A Heunis; B Gibson (Afrigter); M Terblanche; L Loock; M Potgieter (afrigter); G Kasayna; J Senekal; T de Swardt (Afrigter); V du Toit (Afrigter) Voor:  G Falck (Afrigter); N Olivier (Afrigter); C Altun; A Heunis; B Aucamp; L le Roux; H Halbich; D Loock; A Heunis Die Kwaggas bedank graag hul lojale borge wat hulle ondersteun het met die nodige uitrustings en...

Read More

POINT GIRLS HOCKEY vs OAKHILL

Girls: u14a drew 0-0; u16b lost 0-1; u18b lost 1-3; u16a won 2-0. Our u/16A girls’ team is unbeaten this season: beat Outeniqua 4-1 beat Hermanus 11-0 beat Sentraal 9-0 beat Langenhoven Riversdal 8-0 beat York 5-0 beat Glenwood House 3-0 Photo supplied by Y Africa Photographers Left to right Back Row: Abigail Figland, Kayla Duthie, Elize-Mari Beck, Andrea Kommer, Jana Relihan, Vasti Visagie, Carlien van der Bank Front Row: Claire du Plessis, Lenè van der Gryp, Hanzelle van Staden (c), Mrs. S. Nezar, Minette van Zyl (v/c), Petronel Langenhoven, Tiffaney...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn