Category: Golf

Hoërskool Punt Golf nuus

Gholf: Suid Kaap o/15 toernooi: Fish River Sun Suid Kaap-span verower 2de plek uit 8 provinsies met Jordan Duminy 1ste plek van Suid Kaap en Ulrich Steinhobel 9de plek uit 54 spelers van al die provinsies. Die span wen 2 en 1 teen WP en 4 en 3 teen Boland en All Sqaure teen WP.  In die 2de rondte Speel Ulrich Steinhobel van Punt  goed met 4 onder baansyfer na 7 toe die reen begin uitsak.  Hy wen Boland 4 en 3 en all square teen WP. Suid-Kaap provinsie wen die Triangular tournament vs Wp en Boland!   Foto...

Read More

Hoërskool Punt – Golf nuus

Op 24 Februarie het 7 van Hoërskool Punt se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die  Mosselbaai Gholfklub deelgeneem Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto en Netto kampioenskap gewen het. Die spelers gaan ook eersdaags in n uitklop kompetisie oor 9 gate speel. Die finaal word egter oor 18 gate beslis.   Aangeheg foto van Michelle...

Read More

Categories

Positive Quotes

"One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn't fall apart." - Linda Poindexter