Category: Athletics

Laerskool Outeniqua hou hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms

Op Vrydag, 13 Oktober, het Laerskool Outeniqua hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms gehad. Die Blouspan het hierdie jaar die tema, Trolls, gehad en hul dirigente het hul reg deur die dag aangemoedig om te sing en deel te neem. Agter: Azola Mbaxa, Erin Madumane, Monya Lindeque, Imihle Mlumbi, en Jemma Loppnow. Voor: Khanya Mfundisi. Die Groenspan se tema was Ninja Turtles. V.l.n.r. Marcel Strydom, Busisani Vilani, Liyema Plaatjie, Juanette Spangenberg, Zieke Welgemoed en Talitha Reinstorf Die Gouespan “ The Golden Pharoahs” was vol entoesiasme vir die dag wat voorlê. V.l.n.r. Storm Eksteen, Mariska Bedeker, Mila Barnard, Caro Giliomee, Weslyn April...

Read More

Hoërskool Punt se lang- en kortafstand atlete

Op Vrydag, 8 September 2017 het 25 van Hoërskool Punt se lang- en kortafstand atlete vertrek om aan die jaarlikse Swellendam-aflosbyeenkoms deel te neem. Die byeenkoms het goeie kompetisie opgelewer. Die volgende atlete het deelgeneem: Sarah Botha; Lereen Mostert; Jaydé Hermanus; Shaleen Mostert; Kyall Baartman; Danic Berry; Stefan Coetzer; Ethan Harris, Abigail Figland; Courtney Williams; Elize-Mari Beck; Carmel Treurnicht; Callie Schutte; Jay-dee van Reenen; Liam Kannemeyer; Sthembiso Dhlamini; Danie van Langelaar; Andrea Kommer; Leandie Engelbrecht; Victor Barnard; Sharl Oosthuizen; Will Manuel; Rowan Jaftha en Jonique Erasmus. Verder  spog Hoërskool Punt ook met ‘n baie suksesvolle Atletiekuitdunne-week.  Atlete het die...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn