Category: Schools

Hoërskool Punt se Gholf uitslae

Hiermee uitslae van verlede week se gholf: GHOLF -LIGA: Op Maandag, 14 Augustus 2017 het Punt se gholfspan in ‘n ligawedstryd tuis gespeel.  Die wentellings is deur die volgende leerders aangeteken: Ulrich Steinhobel 25 punte Ian Pauch 24 punte Maurice Bernardo 23 punte Michelle Muller 22 punte Punt wen met 5 punte met Oakdale 2de en Langenhoven 3de. INTERSKOLE: Op Vrydag, 18 Augustus speel Punt op ‘n klipharde baan op Oudtshoorn teen Langenhoven Gimnasium.  Die wentellings is aangeteken deur: Ian Pauch 22 punte Wouter Dercksen 20 punte Malcolm Hamilton 19 punte Divan Oosthuizen 18 punte Punt wen die interskole...

Read More

Punt ATKV Tienertoneel

Op 17 Augustus 2017 het 12 Punt-leerders na Port Elizabeth vertrek om aan die 53ste ATKV-Tienertoneel kompetisie deel te neem.  Punt moes teen baie sterk skole kompeteer en het uitstekend presteer. Baie geluk aan Megan Botha en Marina Barnard met hul brons toekennings vir toneelspel en Me. W. Delport ontvang ook brons vir kostuum en grimering, tydens die optrede van Kraai.  Me. Delport is ook die  skrywer en regisseur van die stuk KRAAI.  ( Brons medaljes: tussen 65% en 75%) Die groep het baie goeie terugvoer van die beoordelaars, Ira Blanckenberg en Albert Maritz, ontvang. Foto:  Links Marina Barnard en regs Megan...

Read More

Hoërskool Punt se Interskole het plaasgevind op Oudtshoorn

Na afloop van die interskole wat Saterdag, 19 Augustus 2017, in Oudtshoorn plaasgevind het, stuur ek vir jul die uitslae: Gholf (is op Vrydag 18/8 gespeel): Punt wen die span van Langenhoven Gim met 8 punte Netbal: 0/14A 12-26 0/15A 25-9 0/16B 16-3… 0/17A 8-31 0/17B 3-20 0/16C 13-9 0/18B 19-13 1stes 35-15 Dogtershokkie: 0/14A 4-1 0/16A 0-0 (Hierdie Punt-span is ook die 2017 ligawenners) 0/16B 1-0 0/18B 0-1 0/18C 6-0 1stes 0-2 Seunshokkie 0/14A 1-1 0/16A 0-5 1stes 0-1 Rugby: 0/14A 5-41 0/15A 0-17 (wedstryd gestop) 0/16A 22-31 (wedstryd gestop) 0/19B 10-18 0/19C 26-0 0/19D 12-31 @ Uniondale 1stes...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.